Skip to content
ONLY digital products. Includes TUISHULP products. Depicta's main website 👉 www.depicta.co.za
Includes Tuishulp products. Depicta's main website 👉 www.depicta.co.za

Alfabetfries - kaarte en Aktiwiteite

Original price R 20.00 - Original price R 20.00
Original price
R 20.00
R 20.00 - R 20.00
Current price R 20.00

Please read our Licensing Agreement and Terms of Use before purchasing this product.

HIERDIE IS ‘N DIGITALE PRODUK.  U SAL DIT IN PDF-FORMAAT ONTVANG OM AF TE LAAI.

👉 Klik op die klein prentjies om te sien:
  • Produkvoorskou
  • Videovoorbeeld

KODE: DIG-A-Z-F-A
GROOTTE: A4 EN A5
BLADSYE: 26 x A4 of 13 x A4
TAAL: Afrikaans
VOORBEREIDING: DRUK en GEBRUIK. Druk die grootte wat jy benodig. Jy kan enige tyd meer druk. Kan ook op digitale toestelle gebruik word.

BESKRYWING:

A4-grootte: 26 x A4-plakkate – een vir elke letter van die alfabet.
                   Bevat ’n hoofletter en ’n kleinletter, asook ’n prentjie 
                   wat by die klank van elke letter pas. 

A5-grootte:13 x A4-bladsye – 26 x A5-alfabetletters soos bo, maar 
                   elke plakkaat is A5-grootte in plaas van A4.
                   Daar is 2 op elke A4-bladsy. 

Die Alfabetfries / Kaarte is 'n wonderlike hulpmiddel om die alfabet aan jou kinders te leer. Dit is 'n belangrike deel van die proses om kinders te help om die individuele letters en klanke van die alfabet te herken – wat deel is van leer om te lees.
Plaas die kaarte alfabeties langs mekaar op jou klaskamermuur of jou kind se slaapkamer muur. Lamineer indien nodig of druk meer wanneer dit nodig is.